Duisende mense het Saterdag in Oostenryk teen Covid-19-regulasies en verpligte inentings betoog.
Die polisie sê ongeveer 44 000 mense het dié betogings Saterdag bygewoon. Dié optogte is deel van ‘n reeks betogings in Oostenryk na die land verlede maand die eerste land was wat verpligte inentings aangekondig het.
Inentings sal vanaf Februarie 2022 vir persone bo die ouderdom van 14 jaar verpligtend wees.
Persone wat kies om nié die inenting te neem nie, sal ‘n boete van meer as R10 000 moet betaal. – The Guardian
Lees ook: Vrugtekoekresep
Ontvang daagliks gratis, deurdagte, feitelike nuus! FiND iT het ’n miljoen lesers. Julle lees elke maand meer as 1 miljoen keer ons artikels. Om dit vol te hou en gratis te hou, steun FiND iT op advertensie-inkomste en ondersteuners.
As jy ’n ondersteuner van FiND iT wil word deur ’n maandelikse of eenmalige bydrae, stuur ’n e-pos aan [email protected].
FiND iT is ’n onafhanklike maatskappy, onder die vaandel van Dottry Media (Pty) Ltd. en word privaat befonds.
FiND iT beskik oor sy eie interne ombudsman, Johan Retief, wat die voormalige ombud van Suid-Afrika is. Dus is jy verseker van gehalte nuus, heeldag lank, gratis.



