Mooi wit vloer in jou nuwe huis. Sterk lyne. ‘n Netjies tuin. Hoe lyk jou moderne huis?
Jy kan nou ‘n moderne huis in ‘n moderne ontwikkeling in Kimberley bou. So ‘n kans kom net eenkeer ‘n leeftyd en met ontwikkelinge wat skaars is in dié stad, is hierdie ‘n geleentheid om aan te gryp.
Mads Properties, saam met Droogfontein Properties, bied jou nou die kans om ‘n stuk grond te besit in ElToro Park, Kimberley, oorkant die Mediclinic Gariep, vir slegs R1100 per vk meter, + BTW.
Kyk hier na die planne van die ontwikkeling. Kontak Madelein Rudman by 083 995 5799 of Heinie Rudman by 082 945 2759.




