Jaco vertel ons van die Mahindra KUV 100

Deel hierdie storie / Share this story

Jaco Steyn, verkoopspersoon by Mahindra Bloemfontein, gesels ‘n bietjie met ons oor die nuwe Mahindra KUV 100 en waarom jy dié motor in jou motorhuis wil hê.

“Die Mahindra KUV 100 is báie bekostigbaar! Dis een van die enigste SUV-voertuie in sy prysklas.”

Die voertuig begin van R1 899 per maand, termes en voorwaardes geld.

“Die Mahindra KUV 100 kom uit met ‘n 1,2 liter petrolenjin.”

Jy kan ook ‘n diensplan saam met die motor uitneem, maar die motor kom met ‘n 100 000 km 3 jaar waarborg.

“Die voertuig is ‘n vyfdeur luikrug SUV.”

Volg FiND iT hier op Facebook.

Lees ook: Bloemfontein-vrou in haar huis vermoor