Willie Jordaan: ‘As ek ophou praat, gaan hulle hom kom vat’

Deel hierdie storie / Share this story

Oom Willie het Vrydag tydens sy huldeblyk by Theuns se huldigingsdiens gesê hy wil nie ophou praat nie. “Ek wil nie ophou praat nie. As ek ophou, gaan julle hom kom haal en trein toe vat, die blou trein (waarmee) hy in die hemel kom.” Dozi, jy is ‘n groot man, jy moet hulle keer.

Oomblikke later is Theuns se kis uitgedra en Willie het sy seun vir ‘n laaste maal salueer.

Theuns Jordaan is Vrydag roerend gegroet en duisende mense van regoor die land het na die regstreekse uitsending van die roudiens gekyk.

Steve Hofmeyr se ‘Koebaailiedjie’ is onder andere vir Theuns gespeel. Luister hier na dié lied.

Volg FiND iT hier op Facebook.

FOTO: DEAAN VIVIER, NETWERK24