Vermiste Vicki (42) se liggaam gevind

Deel hierdie storie / Share this story

Die vermiste Vicki Terblance (42) wat sedert 19 Oktober vermis was, se liggaam is gevind.

Terblance het in Gqeberha (Port Elizabeth) gebly.

Haar eks-man, Arnold Terblance, het in ‘n vorige artikel aan FiND iT bevestig Terblance het die aand voor haar verdwyning met haar huidige kêrel baklei. Lees die vorige berig hier.

Krystal Wiggil, Arnold se verloofde, het bevestig dat hulle Vicki se liggaam gekry het. Twee persone is in hegtenis geneem.

Klik hier vir die nuutste artikel.