Die Jacob Zuma-stigting, JGZuma Foundation, het op hulle Twitter-profiel aangekondig hulle wil die 14de Oktober ‘n nasionale biddag vir die voormalige president, Jacob Zuma, reël.
Alhoewel die stigitng nie veel inligting gee oor die dag nie, vra hulle kerke, ander gelowige instansies, politieke partye en nie-winsgewende organisasies om deel te hê aan hierdie dag. Die stigting sê meer inligting oor die dag sal later bekend gemaak word.
Die beplande dag gaan in KwaZulu-Natal gehou word waar mense landwyd by die byeenkoms kan meedoen.
Hier volg die inskrywing deur die Jacob Zuma-stigting :
LEES OOK: Ses mense, waaronder drie kinders, dood na vragmotor glo U-draai maak
Volg FiNDiT hier vir die nuutste nuus.



