Motoriste aangeraai om N12 tussen Kimberley en Ritchie te vermy

Deel hierdie storie / Share this story

NOORD-KAAP. – Motoriste word aangeraai om nie gebruik te maak van die N12 tussen Kimberley en Ritchie nie, omdat ‘n woeste veldbrand oor die teerpad spring.

Volgens motoriste wat daar gery het, begin die pad gevaarlik raak 20 km buite Kimberley vir 20 km verder.

Kyk hier na ‘n video oor hoe dit 14:00 op die N12 gelyk het:

LEES OOK: Help vrywilligers wat tans brande bestry, laai donasies hier af

LEES OOK: Brand woed nog by Le Ré Ranch buite Kimberley

Hou FiND iT dop om op hoogte te bly.