WES-KAAP. – ‘n Onderwyser van Primêre Skool Heinz Park is gisteroggend in sy motor op die skoolgrond doodgeskiet.
Motief onbekend na onderwyser doodgeskiet is
Medelye stroom sedertdien op sosiale media in na ‘n gr. 6-onderwyser, Thulani Manqoyi, voor die skooldag begin het deur verdagtes doodgeskiet is.
Angie Motshekga, minister van basiese onderwys, sê sy is geskok en hartseer oor die grusame moord op die onderwyser wat op die skoolgrond van die laerskool doodgeskiet is. Volgens die verklaring is die rede vir die voorval nog onbekend.
LEES OOK: Klein Isabella het haar engelvlerkies gekry
Volg FiNDiT hier vir die nuutste nuus.



