Boer Damian Engelbrecht, wat in 2019 aan Boer Soek βn Vrou deelgemeem het, was aanvanklik baie geheimsinnig oor die nuwe liefde in sy lewe, maar het onlangs hulle eerste foto saam gedeel.
Aanhangers van die boer was baie bly dat hy uiteindelik die aap uit die mou gelaat het. 2 825 mense hou van die inskrywing. Die bekende sangeres Leah het klomp gesiggies en hartjies in die kommentaarblok geplaas.
Hier is die inskrywing van boer Damian:
Damian het al in Julie die mense in βn inskrywing op Instagram laat weet dat daar ββn nuwe paar vellies op die plaasβ. Hy het van daar af heeltyd leidrade gelos maar nooit βn foto van sy nuwe kΓͺrel se gesig nie.
LEES OOK: Familie op hulle knieΓ« na Isabella (1) aan stukkie neut verstik
Volg FiNDiT hier vir die nuutste nuus.



