NOORD-WES. – Die departement van gesondheid in Noordwes sê ‘n ondersoek is van stapel gestuur om die oorsaak van die brand by die hospitaal op Christiana te bepaal.
Ondersoek na brand begin
Madoda Sambatha, LUR vir gesondheid, sê geen beserings of sterftes is na die voorval aangemeld nie. Sambatha het die hospitaal gistermiddag besoek.
Volgens ‘n verklaring is eenhede wat onlangs opgegradeer is en nuwe mediese toerusting in die brand vernietig.
Kyk ‘n video van die brand hier: Christiana-hospitaal brand
LEES OOK: LUR besoek vanmiddag Christiana-hospitaal na brand
Volg FiNDiT hier vir die nuutste nuus.



