‘Vierde golf sal teen November hier wees’

Deel hierdie storie / Share this story

SUID-AFRIKA. – Die minister van gesondheid, dr. Joe Phaahla, het vandag gesê Suid -Afrika se vierde golf van Covid-19 as gevolg van die koronavirus sal in November die land tref.

“Die derde golf is nou al vir ‘n geruime tyd aan die gang. Die afwesigheid van ‘n nuwe variant beteken dat baie van ons nie die voorgeskrewe voorsorgmaatreëls nakom nie. Die risiko hiervan is dat die vierde golf, wat na verwagting êrens rondom November sal kom, moontlik deur ‘n nuwe variant gedryf sal word. Dit beteken dat die gesondheidsfasiliteite en -werkers nie veel rus gaan hê nie.”

Minister van gesondheid praat oor die vierde golf:

LEES OOK: Familie op Honingklip-plaas oorrompel en vasgebind

LEES OOK: Manenberg-katslagter slaan weer toe, R20 000 beloning

Volg FiNDiT hier vir die nuutste nuus.