Seuntjie (2) vermis na hy en oom gaan hout soek

Deel hierdie storie / Share this story

TSOMO. – Speurders vra die gemeenskap se hulp na die 2-jarige seuntjie, Aqhama Maxhakana, sedert 2 Augustus 2021 vermis is.

Die seuntjie was laas by sy oom. Hulle het saam bos toe gegaan om hout te gaan haal. Toe hulle wou terugkom, kon die oom nie die kind vind nie.

Enigiemand wat kan help om die kind op te spoor, kan sers. Ntantiso by 0736184414 kontak.

LEES OOK: Fratsongeluk toe pa per ongeluk seun (3) op plaas doodry

LEES OOK: Drostdy-seun dood in koshuisbed gevind

Volg FiNDiT hier vir die nuutste nuus.