Vrouens deur mans vermoor is ‘slegte voorbeeld vir omgewing’

Deel hierdie storie / Share this story

NAMIBIË. – Só sê die polisie op Oshambada nadat ‘n man (45) selfdood gepleeg deur homself te hang na hy glo sy meisie wreedaardig vermoor het.

Polisie bekommerd na man meisie glo vermoor

Die man het glo sy meisie met ‘n panga vermoor. The Namibian berig die voorval het in die dorp Oshambada in die Ohangwena-streek plaagevind. Kaume Itumba, woordvoerder van die polisie op Ohangwena, het gesê die voorval het omstreeks 22:00 plaasgevind.

Itumba sê verder hy moedig mans wat met probleme worstel aan om pastore, die polisie en maatskaplike werkers te raadpleeg vir advies. Hy voel mans wat vroue in die Ohangwena-omgewing vermoor, ‘n slegte voorbeeld vir die omgewing is.

“Dit stel die omgewing in ‘n slegte lig.”

LEES OOK: Ma sluit haarself en baba toe, bid glo terwyl sy hom slaan

LEES OOK: Table View-seuns baklei oor ‘pakkie skyfies’

Volg FiNDiT hier vir die nuutste nuus.