Netcare 911 het Woensdagoggend om 07:44 reageer op ‘n ongeluk wat op die R102 in Oslo Beach plaasgevind het. Hulle het vier beseerdes aangetref.
Shawn Herbst, woordvoerder vir Netcare 911, sê twee motorvoertuie was in die ongeluk betrokke.
Vier persone het ligte beserings opgedoen en is op die toneel behandel voor hulle na die hospitaal geneem is.
Lees ook: Sê koebaai vir All Gold Simba-tjips
Ontvang daagliks gratis, deurdagte, feitelike nuus! FiND iT het ’n lesersplatform van 300 000 lesers. Julle lees elke maand meer as 1 miljoen keer ons artikels. Om dit vol te hou en gratis te hou, steun FiND iT op advertensie-inkomste en ondersteuners.
As jy ’n ondersteuner van FiND iT wil word deur ’n maandelikse of eenmalige bydrae, stuur ’n e-pos aan [email protected].
FiND iT is ’n onafhanklike maatskappy, onder die vaandel van Dottry Media (Pty) Ltd en word privaat befonds.
FiND iT het ook sy eie interne ombudsman, Johan Retief, wat die voormalige ombud van Suid-Afrika is. Dus is jy verseker van gehalte nuus, heeldag lank, gratis.



