Die polisie in Kwadwesi is tans op soek na die vermiste Mzwanele Gqotso (58) wat laas op 14 Julie by sy huis in Mzwansilestraat, Joe Slovo, Kwadwesi gesien is.
Volgens kapt. Andre Beetge het hy ten tye van sy verdwyning ‘n rooi mussie, groen baadjie, swart broek en swart skoene aangehad.
Enigiemand wat die polisie kan help om hom op te spoor, kontak adj.-off. Jonck by 041 405 4702 of 071 362 8707.
Lees ook: Sê koebaai vir All Gold Simba-tjips
Ontvang daagliks gratis, deurdagte, feitelike nuus! FiND iT het ’n lesersplatform van 300 000 lesers. Julle lees elke maand meer as 1 miljoen keer ons artikels. Om dit vol te hou en gratis te hou, steun FiND iT op advertensie-inkomste en ondersteuners.
As jy ’n ondersteuner van FiND iT wil word deur ’n maandelikse of eenmalige bydrae, stuur ’n e-pos aan [email protected].
FiND iT is ’n onafhanklike maatskappy, onder die vaandel van Dottry Media (Pty) Ltd en word privaat befonds.
FiND iT het ook sy eie interne ombudsman, Johan Retief, wat die voormalige ombud van Suid-Afrika is. Dus is jy verseker van gehalte nuus, heeldag lank, gratis.



