Verander jou perspektief teenoor die pandemie

Deel hierdie storie / Share this story

Baie negatiewe gedagtes word aan die pandemie gekoppel, maar al wat jy moet doen is jou perspektief teenoor dit wat na jou toe kom, te verander. Indien jy iemand oor dié pandemie vra, is die eerste woord wat opkom, “sleg”.

Was die afegelope jaar werklik so sleg? Het jy al met ’n positiewe gesindheid na die jaar wat verby is, gekyk?

Indien jy gsiteraand ’n dak oor jou kop fehad het, was hierdie dit nie so sleg nie.

Indien jy volgende vanoggend na ’n werk kan terugkeer, was die dit nie so sleg nie.

Indien jy geseënd is om familie en vriende in jou lewe te hê, was dit nie so sleg nie.

Ja, die afgelope jaar was nie altyd maanskyn en rose nie, maar soms moet jy fokus op die postiewe. Daar gaan altyd negatiwiteit in die lewe wees, maar dit beteken nie die lewe is negatief nie.

So onthou, verander jou perspektief voor die negatiewe gedagtes opduik.

LEES OOK: Wiskunde – geen probleem te groot vir Daniel nie

Volg FiNDiT hier vir die nuutste nuus.