Vrou in Wes-Kaap vermis

Enigiemand wat inligting het oor waar Lauren haar bevind, kan die Kuilsrivier-polisie by 021 894 1561 skakel.

Vrou in Wes-Kaap vermis

Vrou in Wes-Kaap vermis

WES-KAAP. – ’n Vrou word sedert 6 Julie 2021 in die Wes-Kaap vermis. Lauren Astrid Simone (24) is verstandelik gestrem en ly aan epilepsie.

LEES OOK: Halsey wys eersteling

Geen verdere inligting oor vrou wat vermis is nie

Lauren het toe sy laas gesien was ’n donkerblou kappietop, swart denim en swart tekkies aangehad.

Geen verdere inligting is in hierdie stadium beskikbaar nie.

Enigiemand wat inligting het oor waar Lauren haar bevind, kan die Kuilsrivier-polisie by 021 894 1561 skakel. Alternatiewelik kan mense Missing Children South Africa by 072 647 7464 skakel.

LEES OOK: Ma sweer truuk neem sonbrand binne 30 minute weg

Ontvang daagliks gratis, deurdagte, feitelike nuus! FiND iT het ’n lesersplatform van 300 000 lesers. Julle lees elke maand meer as 1 miljoen keer ons artikels. Om dit vol te hou en gratis te hou, steun FiND iT op advertensie-inkomste en ondersteuners.

As jy ’n ondersteuner van FiND iT wil word deur ’n maandelikse of eenmalige bydrae, stuur ’n e-pos aan [email protected]

FiND iT is ’n onafhanklike maatskappy, onder die vaandel van Dottry Media (Pty) Ltd en word privaat befonds.

FiND iT het ook sy eie interne ombudsman, Johan Retief, wat die voormalige ombud van Suid-Afrika is. Dus is jy verseker van gehalte nuus, heeldag lank, gratis.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *