August 1, 2021

Covid-19: Só lyk die nuutste syfers

Altesaam 2 069 085 persone het van Covid-19 genees.

Covid-19: Só lyk die nuutste syfers (Foto: Unsplash)

Covid-19: Só lyk die nuutste syfers (Foto: Unsplash)

Die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios) het Maandagaand die nuutste Covid-19-syfers in Suid-Afrika bekendgemaak.

Die nuwe gevalle is 7 209 en daar is in dié stadium 166 139 aktiewe gevalle van die virus. Die totale aantal gevalle staan op 2 302 304.

Altesaam 2 069 085 persone het van Covid-19 genees.

Nog 221 Covid-19- verwante sterftes is aangemeld en die totale hoeveelheid sterftes is nou 67 080.

Altesaam 26 407 toetse vir Covid-19 is die afgelope 24 uur gedoen.

Lees ook: Man in hegtenis oor onwettige besit van vuurwapen

Ontvang daagliks gratis, deurdagte, feitelike nuus! FiND iT het ’n lesersplatform van 300 000 lesers. Julle lees elke maand meer as 1 miljoen keer ons artikels. Om dit vol te hou en gratis te hou, steun FiND iT op advertensie-inkomste en ondersteuners.

As jy ’n ondersteuner van FiND iT wil word deur ’n maandelikse of eenmalige bydrae, stuur ’n e-pos aan [email protected]

FiND iT is ’n onafhanklike maatskappy, onder die vaandel van Dottry Media (Pty) Ltd en word privaat befonds.

FiND iT het ook sy eie interne ombudsman, Johan Retief, wat die voormalige ombud van Suid-Afrika is. Dus is jy verseker van gehalte nuus, heeldag lank, gratis.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *