Kerke vra amnestie vir plunderaars om gesteelde goedere terug te bring

Malusi Mpumlwana, hoofsekretaris van die SARK, het aan SABC News gesê kerke wil diegene wat geplunder het aanmoedig om dit wat gesteel is terug te besorg deur dit na hul naaste polisiestasie te neem.

Kerke soek amnestie vir plunderaars om gesteelde goedere terug te bring

Kerke soek amnestie vir plunderaars om gesteelde goedere terug te bring Foto: BBC

‘n Amnestie word nou vir plunderaars versoek om gesteelde goedere terug te gee. Die Suid-Afrikaanse Raad van Kerke het ’n beroep op die polisie gedoen om ’n week amnestietydperk in te stel waartydens plunderaars gesteelde goedere kan terugbring.

LEES OOK: Nagmerrie laat glo man stiefkind vermoor

Amnestie sodat plunderaars gesteelde goedere kan teruggee

SABC News het berig die raad vra ook die polisie moenie mense wat die gesteelde goedere terugbring, in hegtenis neem nie. Dit sal glo meer plunderaars aanmoedig om gesteelde goedere terug te besorg.

Malusi Mpumlwana, hoofsekretaris van die SARK, het aan SABC News gesê kerke wil diegene wat geplunder het, aanmoedig om dit wat gesteel is terug te besorg deur dit na hul naaste polisiestasie te neem.

LEES OOK: Seun verdrink voor familie, swemmers

Ontvang daagliks gratis, deurdagte, feitelike nuus! FiND iT het ’n lesersplatform van 300 000 lesers. Julle lees elke maand meer as 1 miljoen keer ons artikels. Om dit vol te hou en gratis te hou, steun FiND iT op advertensie-inkomste en ondersteuners.

As jy ’n ondersteuner van FiND iT wil word deur ’n maandelikse of eenmalige bydrae, stuur ’n e-pos aan [email protected]

FiND iT is ’n onafhanklike maatskappy, onder die vaandel van Dottry Media (Pty) Ltd en word privaat befonds.

FiND iT het ook sy eie interne ombudsman, Johan Retief, wat die voormalige ombud van Suid-Afrika is. Dus is jy verseker van gehalte nuus, heeldag lank, gratis.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *