Verwoestende brand – ongeveer 67 000 ha en duisende diere vernietig

Daar is geen bewyse dat hierdie brande deur brandstigters veroorsaak is nie.

Verwoestende brand - ongeveer 67 000 ha en duisende diere vernietig

Verwoestende brand - ongeveer 67 000 ha en duisende diere vernietig Foto: Arrive Alive

VRYSTAAT. – Ongeveer 67 000 hektaar grond en duisende diere is die afgelope week in die verwoestende brand in die suidelike Vrystaat vernietig.

’n Voorlopige verslag wat op Accidents se webtuiste was, is 67 000 ha veld vernietig, 2 017 beeste is dood, 1 953 skape is dood, 415 stuks wild is dood en R2,7 miljoen se geskatte strukturele skade is aangerig. Daar word verder berig dr. Jack Armour, kommersiële bestuurder van Vrystaat Landbou het gesê alhoewel die brand saamgeval het met die aanvang van die plundering in KZN en Gauteng, daar geen bewyse is dat hierdie brande deur brandstigters veroorsaak is nie.

Inskrywing oor die verwoestende brand:

LEES OOK: Borgtog: Sewe vry na Horner-moordsaak lei tot inhegtenisnemings

Volg FiNDiT hier vir die nuutste nuus.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *