Troosdiens vir Doreen Johnson (74) die Vrydag

Troosdiens vir Doreen Johnson (74) die Vrydag

Troosdiens vir Doreen Johnson (74) die Vrydag Foto: Verskaf

KIMBERLEY. – ‘n Troosdiens vir Doreen Johnson (74) word op 16 Julie in die Ou Apostoliese Kerk in Beaconsfield, Kimberley gehou.

Johnson is op 13 April 1947 gebore. Sy is op 11 Julie 2021 oorlede. Sy laat ses kinders, agt kleinkinders en sewe agterkleinkinders agter.

Hou hierdie skakel om regstreeks na haar troosdiens te kyk.

Volg FiNDiT hier vir die nuutste nuus.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *