Die Suid-Afrikaanse nasionale weermag (SANDAF) het in ’n amptelike verklaring alle reserwe-weermaglede opgeroep om vir diens aan te meld.
LEES OOK: 100 Spar-winkels geplunder
Weermaglede moet rapporteer
Lt.genl. Lawrence Khulekani, hoof van die Suid-Afrikaanse weermag, het alle reserwe-lede opgeroep om vanoggend teen sonopkoms by hulle verskeie eenhede te rapporteer.
Bring toerusting saam
Lede moet ook gereed en met alle toerusting opdaag.
LEES OOK: ‘Ek gaan jou foon terugkry Meneer’
Ontvang daagliks gratis, deurdagte, feitelike nuus! FiND iT het ’n lesersplatform van 300 000 lesers. Julle lees elke maand meer as 1 miljoen keer ons artikels. Om dit vol te hou en gratis te hou, steun FiND iT op advertensie-inkomste en ondersteuners.
As jy ’n ondersteuner van FiND iT wil word deur ’n maandelikse of eenmalige bydrae, stuur ’n e-pos aan [email protected].
FiND iT is ’n onafhanklike maatskappy, onder die vaandel van Dottry Media (Pty) Ltd en word privaat befonds.
FiND iT het ook sy eie interne ombudsman, Johan Retief, wat die voormalige ombud van Suid-Afrika is. Dus is jy verseker van gehalte nuus, heeldag lank, gratis.



