100 Spar-winkels geplunder

Spar het voorgegaan om te sê Spar doen egter alles moontlik om oop te bly om mese van die gemeenskap te ondersteun en met noodsaaklikhede te help.

100 Spar-winkels geplunder

100 Spar-winkels geplunder

Altesaam 100 Spar-winkels is tydens die onlangse onrus in Gauteng en KwaZulu-Natal geplunder.

LEES OOK: Student en ouma sterf weke uit mekaar

Spar-winkels maak toe weens plundering en skade

Spar het gister op sy Facebook-blad aangekondig die meeste winkels moes weens die gewelddadige plundering en skade toemaak om hulle sekuriteit en veiligheid op te skerp.

Spar het voortgegaan om te sê Spar doen egter alles moontlik om oop te bly om mense van die gemeenskap te ondersteun en met noodsaaklikhede te help.

Spar wil steeds gemeenskap help

“SPAR doen egter alles moontlik om oop te bly om burgers en gemeenskappe te ondersteun met die noodsaaklike voedsel en goedere wat hulle gedurende hierdie ongekende tydperk benodig. Ons beleid bly om oop te bly en waar moontlik te dien. Ons praat met alle winkelbestuurders in die betrokke gebiede om hul gemeenskappe te ondersteun as hulle dit veilig ag om oop te bly, maar om te verseker dat hulle hulself, hul personeel en klante as ’n prioriteit beskerm.”

LEES OOK: Ma wys berg wasgoed van twee maande

Ontvang daagliks gratis, deurdagte, feitelike nuus! FiND iT het ’n lesersplatform van 300 000 lesers. Julle lees elke maand meer as 1 miljoen keer ons artikels. Om dit vol te hou en gratis te hou, steun FiND iT op advertensie-inkomste en ondersteuners.

As jy ’n ondersteuner van FiND iT wil word deur ’n maandelikse of eenmalige bydrae, stuur ’n e-pos aan [email protected]

FiND iT is ’n onafhanklike maatskappy, onder die vaandel van Dottry Media (Pty) Ltd en word privaat befonds.

FiND iT het ook sy eie interne ombudsman, Johan Retief, wat die voormalige ombud van Suid-Afrika is. Dus is jy verseker van gehalte nuus, heeldag lank, gratis.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *