Suid-Afrika het in die laaste 24 uur ‘n totaal van 11 182 nuwe Covid-19-infeksies aangeteken. Daar is 35 623 toetse gedoen.
Die totale aantal gevalle van die virus in SA is nou 2 206 781, waarvan 1 943 513 persone reeds herstel het.
Die totale aantal inentings wat tot dusver toegedien is, maak 7,31% van die bevolking uit. 4 390 891 persone is al teen Covid-19 ingeënt.
Klik hier vir meer.
Lees ook: Zuma-onluste: Altesaam 489 in hegtenis geneem
Ontvang daagliks gratis, deurdagte, feitelike nuus! FiND iT het ’n lesersplatform van 300 000 lesers. Julle lees elke maand meer as 1 miljoen keer ons artikels. Om dit vol te hou en gratis te hou, steun FiND iT op advertensie-inkomste en ondersteuners.
As jy ’n ondersteuner van FiND iT wil word deur ’n maandelikse of eenmalige bydrae, stuur ’n e-pos aan [email protected].
FiND iT is ’n onafhanklike maatskappy, onder die vaandel van Dottry Media (Pty) Ltd en word privaat befonds.
FiND iT het ook sy eie interne ombudsman, Johan Retief, wat die voormalige ombud van Suid-Afrika is. Dus is jy verseker van gehalte nuus, heeldag lank, gratis.



