Nuutste Staatskoerant – PDF

Deel hierdie storie / Share this story

Die nuutste Staatskoerant met die aangepaste vlak 4-regulasies soos president Cyril Ramaphosa dit Sondagaand aangekondig het, is gepubliseer.

Volgens die nuutste inperkingsmaatreëls is restaurante en gimnasiums oop, maar word geloofs- en ander byeenkomste verbied. Klik hier om te lees wat president Cyril Ramaphosa Sondagaand in sy toespraak aan Suid-Afrika gesê het.

Klik hier om die Staatskoerant in PDF-vorm af te laai.

Lees ook: ‘Ons bou op, ons breek nie af nie,’ sê Cyril oor Zuma-onluste

Ontvang daagliks gratis, deurdagte, feitelike nuus! FiND iT het ’n lesersplatform van 300 000 lesers. Julle lees elke maand meer as 1 miljoen keer ons artikels. Om dit vol te hou en gratis te hou, steun FiND iT op advertensie-inkomste en ondersteuners.

As jy ’n ondersteuner van FiND iT wil word deur ’n maandelikse of eenmalige bydrae, stuur ’n e-pos aan [email protected].

FiND iT is ’n onafhanklike maatskappy, onder die vaandel van Dottry Media (Pty) Ltd en word privaat befonds.

FiND iT het ook sy eie interne ombudsman, Johan Retief, wat die voormalige ombud van Suid-Afrika is. Dus is jy verseker van gehalte nuus, heeldag lank, gratis.