Suid-Afrika het in die laaste 24 uur ‘n totaal van 16 302 nuwe Covid-19-infeksies aangeteken. Daar is 53 653 toetse gedoen.
Die totale aantal gevalle van die virus in SA is nou 2 195 599, waarvan 1 922 601 persone reeds herstel het.
Die totale aantal inentings wat tot dusver toegedien is, maak 7,06% van die bevolking uit. 4 236 718 persone is al teen die virus ingeënt.
Klik hier vir meer.
Lees ook: Grondwethof hoor Zuma-aansoek aan
Ontvang daagliks gratis, deurdagte, feitelike nuus! FiND iT het ’n lesersplatform van 300 000 lesers. Julle lees elke maand meer as 1 miljoen keer ons artikels. Om dit vol te hou en gratis te hou, steun FiND iT op advertensie-inkomste en ondersteuners.
As jy ’n ondersteuner van FiND iT wil word deur ’n maandelikse of eenmalige bydrae, stuur ’n e-pos aan [email protected].
FiND iT is ’n onafhanklike maatskappy, onder die vaandel van Dottry Media (Pty) Ltd en word privaat befonds.
FiND iT het ook sy eie interne ombudsman, Johan Retief, wat die voormalige ombud van Suid-Afrika is. Dus is jy verseker van gehalte nuus, heeldag lank, gratis.



