Grondwethof hoor Zuma-aansoek aan

Deel hierdie storie / Share this story

Oudpresident Jacob Zuma se aansoek dat die konstitusionele hof sy skuldigbevinding aan minagting van die hof, sowel as 15 maande tronkstraf heroorweeg en herroep, word vandag aangehoor.

Oudpres. Zuma het Donderdag sy vonnis in die Estcourt-gevangenis in KwaZulu-Natal begin uitdien.

Hou FiND iT dop vir meer oor die aansoek.

Zuma-aansoek vandag aangehoor

Lees ook: SA bly op vlak 4 – vir nog twee weke

Ontvang daagliks gratis, deurdagte, feitelike nuus! FiND iT het ’n lesersplatform van 300 000 lesers. Julle lees elke maand meer as 1 miljoen keer ons artikels. Om dit vol te hou en gratis te hou, steun FiND iT op advertensie-inkomste en ondersteuners.

As jy ’n ondersteuner van FiND iT wil word deur ’n maandelikse of eenmalige bydrae, stuur ’n e-pos aan [email protected].

FiND iT is ’n onafhanklike maatskappy, onder die vaandel van Dottry Media (Pty) Ltd en word privaat befonds.

FiND iT het ook sy eie interne ombudsman, Johan Retief, wat die voormalige ombud van Suid-Afrika is. Dus is jy verseker van gehalte nuus, heeldag lank, gratis.