President Cyril Ramaphosa sal na verwagting vanaand om 20:00 die nasie toespreek na die kabinet en koronavirusraad vergader het oor die land se reaksie op die derde vlaag van infeksies in SA.
Hou FiND iT dop om 20:00 na die regstreekse uitsending te kyk of raak deel van FiND iT se WhatsApp-groep en kry die skakel via WhatsApp. Klik hier om deel te raak van die WhatsApp-groep.
In die afgelope 24 uur is 77 117 toetse vir die virus gedoen en 21 610 mense het positief getoets. Nog 265 mense is aan Covid-19 oorlede.
Lees ook: ‘Ramaphosa moet ingryp in KZN,’ sê VF Plus-leier
Lees ook: Zuma se inhegtenisname ‘n ‘hartseer oomblik’, sê Cyril
Ontvang daagliks gratis, deurdagte, feitelike nuus! FiND iT het ’n lesersplatform van 300 000 lesers. Julle lees elke maand meer as 1 miljoen keer ons artikels. Om dit vol te hou en gratis te hou, steun FiND iT op advertensie-inkomste en ondersteuners.
As jy ’n ondersteuner van FiND iT wil word deur ’n maandelikse of eenmalige bydrae, stuur ’n e-pos aan [email protected].
FiND iT is ’n onafhanklike maatskappy, onder die vaandel van Dottry Media (Pty) Ltd en word privaat befonds.
FiND iT het ook sy eie interne ombudsman, Johan Retief, wat die voormalige ombud van Suid-Afrika is. Dus is jy verseker van gehalte nuus, heeldag lank, gratis.



