Twee dood toe bakkie en motor teen mekaar bots, uitmekaarskeur

Deel hierdie storie / Share this story

DURBAN. – Twee mense is dood en drie ander het matige beserings opgedoen toe ‘n bakkie en motor vandag op die N2 Southbound naby Joynerweg bots.

Twee dood toe voertuie bots

Volgens Netcare 911 het die botsing daartoe gelei dat albei voertuie uitmekaarskeur. Medici het die toneel ondersoek en bevind dat twee mense, albei volwasse mans, noodlottige beserings opgedoen het en op die toneel dood verklaar is.

Drie ander mense het matige beserings opgedoen en is op die toneel behandel voordat hulle na ‘n hospitaal vir verdere sorg vervoer is.

LEES OOK: Artritismedikasie ‘verminder kanse om aan ventilator gekoppel te word’

LEES OOK: Lambda-variant: hoe vergelyk dit met die Delta-variant?

Volg FiNDiT hier vir die nuutste nuus.

Ontvang daagliks gratis, deurdagte, feitelike nuus! FiND iT het ’n lesersplatform van 300 000 lesers. Julle lees elke maand meer as 1 miljoen keer ons artikels. Om dit vol te hou en gratis te hou, steun FiND iT op advertensie-inkomste en ondersteuners.

As jy ’n ondersteuner van FiND iT wil word deur ’n maandelikse of eenmalige bydrae, stuur ’n e-pos aan [email protected].

FiND iT is ’n onafhanklike maatskappy, onder die vaandel van Dottry Media (Pty) Ltd en word privaat befonds.

FiND iT het ook sy eie interne ombudsman, Johan Retief, wat die voormalige ombud van Suid-Afrika is. Dus is jy verseker van gehalte nuus, heeldag lank, gratis.