WALLIS. – ’n Pa moet sy familie se gesinsmotor verkoop om vir ‘n aanlyn-speletjie te betaal. Sy seun (7) het die geld op ’n aanlyn-speletjie spandeer.
LEES OOK: Britney Spears se appèl teen voogdyskap afgekeer
Aanlyn-speletjie betaal
Die pa (41) het aan iHeartintelligence gesê hy het eers van die uitgawes uitgevind toe hy as bewys die 29 e-posse sien wat op hom wag.
“Ek het aanvanklik gedink dat ek bedrieg is. Ek het nooit gedink dit sou moontlik wees om soveel geld aan ‘n kinderspeletjie te spandeer nie.”
Gesinsmotor verkoop om aanlyn-speletjie te betaal
Die pa moet nou sy Toyota Aygo verkoop om sy seun se rekening van $1,800 te betaal.
Ouers word nou gewaarsku om meer oplettend te wees wanneer hulle kinders aanlyn speletjies speel.
LEES OOK: FOTO’S: Historiese oomblikke
Ontvang daagliks gratis, deurdagte, feitelike nuus! FiND iT het ’n lesersplatform van 300 000 lesers. Julle lees elke maand meer as 1 miljoen keer ons artikels. Om dit vol te hou en gratis te hou, steun FiND iT op advertensie-inkomste en ondersteuners.
As jy ’n ondersteuner van FiND iT wil word deur ’n maandelikse of eenmalige bydrae, stuur ’n e-pos aan [email protected].
FiND iT is ’n onafhanklike maatskappy, onder die vaandel van Dottry Media (Pty) Ltd en word privaat befonds.
FiND iT het ook sy eie interne ombudsman, Johan Retief, wat die voormalige ombud van Suid-Afrika is. Dus is jy verseker van gehalte nuus, heeldag lank, gratis.



