Winkelsentrum op Doornfontein beroof, een man kritiek

Deel hierdie storie / Share this story

JOHANNESBURG. – ‘n Man in sy 40’s is ernstig beseer nadat ‘n winkelsentrum in Endstraat op Doornfontein na bewering deur gewapende mans beroof is.

Winkelsentrum gistermiddag beroof

ER24 is gistermiddag na 14:00 na die toneel ontbied Die beseerde man is binne die mall gevind en dadelik deur paramedici ondersoek. Hy het ‘n skietwond aan sy kop gehad.

Hy is op die toneel behandel waarna hy na ‘n hospitaal geneem is.

LEES OOK: Limpopo-vrou maak glo pasgebore baba in openbare toilet dood

LEES OOK: Foto van hartseer restaurantbestuurder op sosiale media gedeel

Hou FiND iT dop vir die nuutste nuus.

Ontvang daagliks gratis, deurdagte, feitelike nuus! FiND iT het ’n lesersplatform van 300 000 lesers. Julle lees elke maand meer as 1 miljoen keer ons artikels. Om dit vol te hou en gratis te hou, steun FiND iT op advertensie-inkomste en ondersteuners.

As jy ’n ondersteuner van FiND iT wil word deur ’n maandelikse of eenmalige bydrae, stuur ’n e-pos aan [email protected].

FiND iT is ’n onafhanklike maatskappy, onder die vaandel van Dottry Media (Pty) Ltd en word privaat befonds.

FiND iT het ook sy eie interne ombudsman, Johan Retief, wat die voormalige ombud van Suid-Afrika is. Dus is jy verseker van gehalte nuus, heeldag lank, gratis.