Wag nie om gelukkig te wees nie

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Jogurttert – Resep

Hier is ’n heerlike resep vir ’n jogurttert met net drie bestanddele.

Bestanddele:

1l jogurt (enige geur)
1 blikkie kondensmelk
1 pakkie fyngemaakte Tennis-beskuitjies

Metode:

Meng die fyngemaakte Tennis-beskuitjies met ’n bietjie gesmelte botter en druk dit onderin ’n reghoekige glasbak. Meng jogurt en die blikkie kondensmelk saam. Giet hierdie jogurtmengsel bo-oor die beskuitjiekors. Plaas jou tert vir 5 minute in die mikrogolfoond en dan in die yskas om af te koel.