Wag nie om gelukkig te wees nie

Deel hierdie storie / Share this story

Wag nie om gelukkig te wees nie.
Wag nie op sorgelose dae om gelukkig te wees nie, want ‘n probleem sal jou altyd vol kommer laat.
Wag nie op waardering van elkeen om gelukkig te wees nie, want iemand sal altyd kritiek op jou hê.
Wag nie op ‘n dag sonder foute om gelukkig te wees nie, want êrens maak jy altyd ‘n fout, groot of klein.
Wag nie totdat elkeen vriendelik met jou is om gelukkig te wees nie, want daar sal altyd iemand jaloers op jou wees.
Wag nie totdat hulle jou “genoeg” betaal om gelukkig te wees nie, want jy sal altyd minder verdien as wat jy meen jy werd is.
Wag nie tot jy gelyk trek met elkeen om gelukkig te wees nie, want iemand sal altyd dink hy is intelligenter as jy. – Valeer Deschacht

Uit Die lewe is Mooi deur Roger Defour.

Lees ook: Die vyf-minuut kaaskoek waarvan almal praat

Lees ook: 56 motivational quotes to inspire you to greatness

Ontvang daagliks gratis, deurdagte, feitelike nuus! FiND iT het ’n lesersplatform van 300 000 lesers. Julle lees elke maand meer as 1 miljoen keer ons artikels. Om dit vol te hou en gratis te hou, steun FiND iT op advertensie-inkomste en ondersteuners.

As jy ’n ondersteuner van FiND iT wil word deur ’n maandelikse of eenmalige bydrae, stuur ’n e-pos aan [email protected].

FiND iT is ’n onafhanklike maatskappy, onder die vaandel van Dottry Media (Pty) Ltd en word privaat befonds.

FiND iT het ook sy eie interne ombudsman, Johan Retief, wat die voormalige ombud van Suid-Afrika is. Dus is jy verseker van gehalte nuus, heeldag lank, gratis.