MILNERTON. – ‘n Man is gistermiddag om 13:46 ernstig beseer op die Racecourse-pad toe verdagte(s) op sy motor losgebrand het.
Man ernstig in motor beseer
ER24 se paramedici het dadelik reageer en is na die toneel waar hulle ‘n motor vol koeëlgate in die middel van die pad teen ‘n vragmotor gevind het. Die man in die voertuig is dadelik ondersoek. Hy het verskeie skietwonde opgedoen en was ernstig beseer. Hy is eers op die toneel behandel voor hy na ‘n hospitaal geneem is.
Meer inligting oor die voorval is nog nie bekend nie.
LEES OOK: Limpopo-vrou maak glo pasgebore baba in openbare toilet dood
LEES OOK: Foto van hartseer restaurantbestuurder op sosiale media gedeel
Hou FiND iT dop vir die nuutste nuus.
Ontvang daagliks gratis, deurdagte, feitelike nuus! FiND iT het ’n lesersplatform van 300 000 lesers. Julle lees elke maand meer as 1 miljoen keer ons artikels. Om dit vol te hou en gratis te hou, steun FiND iT op advertensie-inkomste en ondersteuners.
As jy ’n ondersteuner van FiND iT wil word deur ’n maandelikse of eenmalige bydrae, stuur ’n e-pos aan [email protected].
FiND iT is ’n onafhanklike maatskappy, onder die vaandel van Dottry Media (Pty) Ltd en word privaat befonds.
FiND iT het ook sy eie interne ombudsman, Johan Retief, wat die voormalige ombud van Suid-Afrika is. Dus is jy verseker van gehalte nuus, heeldag lank, gratis.



