President spreek Sondagaand die land toe

Deel hierdie storie / Share this story

SUID-AFRIKA. – President Cyril Ramaphosa sal môreaand 27 Junie 2021 om 20:00 die land toespreek.

Dit volg na die vergadering met die nasionale koronavirusbevelsraad en terwyl die land ‘n derde koronavirus-golf beveg.

In die afgelope 24 uur het net meer as 18 700 mense landwyd positief getoets. Gauteng is verantwoordelik vir net minder as 12 000 van hierdie gevalle.

Hou FiND iT vir meer inligting.