Debbie Els, aktivis vir menseregte, beweer helikopters vlieg nie meer oor gebiede wat tans die derde golf van Covid-19 beleef nie. MAAR helikopters vlieg dag en nag oor gebiede waar die golf nog voorspel word, wat moontlik daarop dui dat dit die verspreiding van Covid vermeerder, sê sy.
Praat saam op ons Facebook-blad, hoe voel jy oor die volgende stelling?
LEES OOK: Niemand in hegtenis na man in ‘padwoede-voorval’ doodgeskiet is
Hou FiNDiT dop vir die nuutste nuus.



