KYK: ‘Iemand het my iPad gesteel’, sê Cyril

Deel hierdie storie / Share this story

‘n Video van president Cyril Ramaphosa waarin hy tydens ‘n regstreekse uitsending van ‘n mediakonferensie by die Kaapstad-hawe gesê het iemand het sy iPad “gesteel”, word wyd gedeel.