Groot brand 25 km buite Kimberley

Deel hierdie storie / Share this story

KIMBERLEY. – Hulp word gesoek nadat daar ‘n groot brand 25 km buite Kimberley op die N12 op pad na Warrenton uitgebreek het.

25 km op N12 in die rigting van Warrenton. Draai regs by die Koppie Enkel-bordjie aan die linkerkant.

Kontak André Markgraaff by 082 554 4433 indien jy kan help.

Hou FiND iT dop om op hoogte te bly.