Gemeenskap steeds op soek na Shane Jordaan

Deel hierdie storie / Share this story

GAUTENG. – Die gemeenskap van Cullinan is steeds op soek na Shane Jordaan (30) wat laas op 4 Junie gesien is.

Jordaan is verstandelik gestrem en gebruik medikasie. Familie en vriende vrees vir sy veiligheid en gesondheid. Die Cullinan-gemeenskap het gister op Jeugdag bymekaargekom om na Jordaan te soek.

Jordaan bly op Elandshoek en daar word vermoed hy het die plek waar hy woon, te voet verlaat. Niemand het sedert sy verdwyning van hom gehoor of hom gesien nie.

LEES OOK: Babaseuntjie dood van hongerte na ma oordosis dwelms neem

LEES OOK: VIDEO: Ma van ‘tienling’ verbreek stilte

Hou FiNDiT dop vir die nuutste nuus.

Ontvang daagliks gratis, deurdagte, feitelike nuus! FiND iT het ’n lesersplatform van 300 000 lesers. Julle lees elke maand meer as 1 miljoen keer ons artikels. Om dit vol te hou en gratis te hou, steun FiND iT op advertensie-inkomste en ondersteuners.

As jy ’n ondersteuner van FiND iT wil word deur ’n maandelikse of eenmalige bydrae, stuur ’n e-pos aan [email protected].

FiND iT is ’n onafhanklike maatskappy, onder die vaandel van Dottry Media (Pty) Ltd en word privaat befonds.

FiND iT het ook sy eie interne ombudsman, Johan Retief, wat die voormalige ombud van Suid-Afrika is. Dus is jy verseker van gehalte nuus, heeldag lank, gratis.