Ontmoet vir Calvin Johnson, DA-kandidaat vir die tussenverkiesing in wyk 1 in Sol Plaatje-munisipaliteit.

Deel hierdie storie / Share this story

Hy sal veg vir dienslewering.

Hy sal hard werk om Sol Plaatje verantwoordbaar te hou vir hul mislukkings.

Hy sal u op hoogte hou van watertekorte, rioolstortings, beurtkrag, en dies meer.

Hy sal daar wees vir u as u ‘n helpende hand nodig het.

Stem vir Calvin. Stem DA op 30 Junie.

*advert