13-jarige glo as seksslaaf verkoop, twee familielede in hegtenis

Die Valke het ‘n ondersoek begin nadat hulle agterdogtige optrede opgelet het.

13-jarige glo as seksslaaf verkoop, twee familielede in hegtenis

13-jarige glo as seksslaaf verkoop, twee familielede in hegtenis Foto: wowktv.com

KAAPSTAD. – Twee familielede, onderskeidelik 36 en 57, is in hegtenis geneem nadat ‘n meisie (13) glo as seksslaaf aan ‘n vermeende sindikaat op Heidelberg verkoop is.

“Die twee familielede is in hegtenis geneem vir die sameswering om ‘n minderjarige te verkoop vir seksuele uitbuiting en die ontvoering van ‘n kind,” sê lt.kol. Philani Nkwalase, woordvoerder van die Valke.

Die Valke het ‘n ondersoek begin nadat hulle agterdogtige optrede opgelet het. Daar word beweer die stiefma en stiefouma wou die kind aan ‘n vermeende sindikaat vir R40 miljoen verkoop.

Die vrouens sal na verwagting die week in die Heidelberg-landdroshof verskyn.

LEES OOK: Babaseuntjie dood van hongerte na ma oordosis dwelms neem

LEES OOK: VIDEO: Ma van ‘tienling’ verbreek stilte

Hou FiNDiT dop vir die nuutste nuus.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *