Probeer gerus hierdie verfrissende smoothies vir ontbyt.
LEES OOK: Mej. SA-deelnemer as baba in ’n boks gelos
Bestanddele:
- 2 koppies melk
- 2 gevriesde piesangs
- ½ koppie gevriesde bloubessies
- 8-10 gevriesde aarbeie
- 1-2 eetlepels heuning
Metode:
- Gooi alles in ’n elektriese menger en meng tot glad.
LEES OOK: Vrou vermoor glo man, sny sy penis af en braai dit



