Moontlik nóg strenger inperkings vir Suid-Afrikaners

Deel hierdie storie / Share this story

SUID-AFRIKA. – Die kabinet vergader vandag weer met die nasionale Covid-19-bevelsraad en die presidensiële koördinerende raad. Die vraag op almal se lippe is of strenger inperkings aangekondig gaan word.

Suid-Afrika is tans in die kloue van die derde golf positiewe getalle van Covid-19. Baie hospitale het geen meer beddens vir Covid-19-pasiënte oor nie. Daar word voorspel daar sal moontlik strenger maatreëls tydens vandag se vergadering bespreek sal word.

Die land het reeds op 31 Mei vanaf ‘n aangepaste vlak 1 na ‘n vlak 2 met strenger reëls geskuif.

LEES OOK: Seuntjie (3) deur honde verskeur toe hy by venster uitval

LEES OOK: KYK: chaos vanoggend by Witbank-skool

Volg FiNDiT hier vir die nuutste nuus.

Ontvang daagliks gratis, deurdagte, feitelike nuus! FiND iT het ’n lesersplatform van 300 000 lesers. Julle lees elke maand meer as 1 miljoen keer ons artikels. Om dit vol te hou en gratis te hou, steun FiND iT op advertensie-inkomste en ondersteuners.

As jy ’n ondersteuner van FiND iT wil word deur ’n maandelikse of eenmalige bydrae, stuur ’n e-pos aan [email protected].

FiND iT is ’n onafhanklike maatskappy, onder die vaandel van Dottry Media (Pty) Ltd en word privaat befonds.

FiND iT het ook sy eie interne ombudsman, Johan Retief, wat die voormalige ombud van Suid-Afrika is. Dus is jy verseker van gehalte nuus, heeldag lank, gratis.