KYK: chaos vanoggend by Witbank-skool

Deel hierdie storie / Share this story

WITBANK. – Daar het vanoggend chaos buite die Hoër Tegniese Skool op Witbank geheers. Mense was gevra om die area heeltemal te vermy.

Daar was glo ‘n bakleiery tussen leerders van die skool en verskeie partye is ongelukkig oor hoe die situasie hanteer is. Die Biettereinders en Petrus Phakamilo Sithi het aangekondig hulle sal ook vanoggend by die skool wees nadat politieke partye verlede week bekendgemaak het hulle gaan ook vanoggend daar opdaag.

Volgens Witbank News word geweier dat ouers hulle kinders by die skool gaan oplaai.

Kyk hier na die regstreekse uitsendings vanaf die skool:

https://fb.watch/66Ns1QQ93_/

https://fb.watch/66Nr4kkpH-/

Volg FiNDiT hier vir die nuutste nuus.