KAAPSTAD. – Shaleen Surtie-Richards (66) is Sondag om 14:30 in Durbanville te ruste gelê. Die diens is regstreeks uitgesaai vir Suid-Afrikaners om haar lewe te vier. Die diens is by Durbanville Memorial-park gehou.
Shurtie-Richards is op 7 Mei 1966 op Upington gebore. Sy is op 7 Junie 2021 dood in ‘n gastehuis in Kaapstad gevind.
LEES OOK: VIDEO: familie en vriende kyk hoe Shaleen se liggaam uit gastehuis geneem word
LEES OOK: Shaleen Surtie-Richards het nie selfdood gepleeg, sê familie
Volg FiNDiT hier vir die nuutste nuus.



