KAAPSTAD. – ‘n Video word op sosiale media gedeel wat wys hoe Shaleen Surtie-Richards (66) se liggaam uit die gastehuis waar sy dood gevind is, gestoot word.
Shaleen se familie het in ‘n verklaring gesê sy het nie selfdood gepleeg soos wat beweer word nie. Die familie wag op die uitslag van die nadoodse ondersoek.
LEES OOK: Shaleen Surtie-Richards het nie selfdood gepleeg, sê familie
LEES OOK: Shaleen Surtie-Richards (66) oorlede
Volg FiNDiT hier vir die nuutste nuus.



