Shaleen Surtie-Richards (66) oorlede

Deel hierdie storie / Share this story

Suid-Afrikaners was vanoggend geskok om van die bekende aktrise, Shaleen Surtie-Richards (64), ook bekend as Nenna in Egoli, se afsterwe te verneem.

Die Suid-Afrikaanse Legendesmuseum het die nuus vanoggend bekendgemaak. Shaleen het vele Suid-Afrikaners altyd aan die lag gehad. Sy was veral bekend vir haar rol in die sepie, Egoli, en het ook onder andere in die Afrikaaanse rolprent, Fiela se kind, gespeel.

Dit is nog nie bekend waaraan sy oorlede is nie.

LEES OOK: Rina Hugo uit hospitaal, in isolasie, Johan uit ICU

LEES OOK: Rudi wat eens nege borde buffalo wings eet, verloor 228 kg

Hou FiNDiT dop vir die nuutste nuus.