Vrou vermis in Springs

Sy het op die dag van haar verdwyning ’n wit hoody, ’n blou denim en swart boots aangehad.

Vrou vermis in Springs

Vrou vermis in Springs

SPRINGS. – Mindy Lomas (19) word sedert 8 Junie 2021 in die Springs-area vermis.

LEES OOK: Verdagtes op vrye voet na moord op familie

Laas gesien

Mindy het glo op 8 Junie 2021 omstreeks 07:30 haar ma se huis verlaat. Sy sou dieselfde dag weer by die huis afgelaai geword het, maar het verdwyn. Daar is niks weer van haar gehoor nie.

Sy het op die dag van haar verdwyning ’n wit hoody, ’n blou denim en swart boots aangehad.

Sy is 1.7 m lank, het groen oë en swart hare.

Enigiemand wat weet waar Mindy haar bevind, kan die Springs-polisie by 011 365 5700 skakel.

LEES OOK: Ses tipes toksiese mense in jou lewe

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *