Ses tipes toksiese mense in jou lewe

Glo regtig dat hulle beter is as almal

Six Types of Toxic People in Your Life

Six Types of Toxic People in Your Life Foto: 24-7 Staffing

In een of ander stadium is daar toksiese mense in almal se lewe. Hier is die ses tipes waarna jy moet oplet.

LEES OOK: Vrou wat tien jaar in tronk vir aborsie deurgebring, vrygelaat

Die narcis:

  • Sorg net vir hulself
  • Ontbreek empatie
  • Glo regtig dat hulle beter is as almal

Die energievampier:

  • Tap jou van energie en oorweldig jou
  • Skep probleme en voed op die negatiwiteit
  • Kritiseer en boelie jou

Die beheervraat:

  • Probeer alles beheer
  • Moet in beheer wees van alle besluite
  • Laat jou voel asof jy niks reg kan doen nie

Die kompulsiewe leuenaar:

  • Vertel heeltyd witleuens
  • Probeer jou manipuleer
  • Meesters van die “guilt-trip”

Die dramamagneet:

  • Hou van skinder en drama
  • Drama volg hul oral
  • Sit jou in ongemaklike posisies

Die groenoog:

  • Gun niemand niks
  • Doen hulself altyd as die slagoffer voor
  • Laat ander klein voel sodat hulle beter oor hulself kan voel

LEES OOK: Vrou met panga gedreig, beroof

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *