Praat jy ook met jou viervoetkinders?

Hierdie babataal is gewoonlik in ’n hoë stemtoon.

Praat jy ook met jou viervoetkinders?

Praat jy ook met jou viervoetkinders? Foto: treehugger.com

Diere is soos kinders in ons huise en baie van ons praat daagliks met ons honde. Hulle raak deel van ons lewe en neem selfs ons roetines aan. Die diere in ons huise weet wanneer dit slaaptyd is en weet ook wanneer hulle eienaars werk toe moet gaan.

Praat diep gesprekke

Baie eienaars bevind hulle in diep gesprekke met hulle honde. Al antwoord hulle ons nie terug nie, neem ons aan hulle verstaan wat ons sê. Volgens National Geographic geniet honde dit as mense met hulle praat soos wat jy met babas sou praat. Hierdie babataal is gewoonlik in ’n hoë stemtoon.

LEES OOK: Pa baklei hard na ongeluk op pad na sonar-afspraak

LEES OOK: Rit na roetine-sonar eindig in tragiese ongeluk

Hou FiNDiT dop vir die nuutste nuus.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *